Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
29 Mei 2023

Moenie vir die Druggies meer geld gee nie!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Dis Maandag en die span “beklets” verlede week se nuusgebeure.  Elon kan nou iets in jou brein inplant, die onderwêreld van waterverkope, Amerika kort geld om rekeninge te betaal en Rusland is steeds besig met die Oekraïne.

Podsending
| KLETS | Moenie vir die Druggies meer geld gee nie!