KLETS net op Afrikaans.Radio
9 November 2023

Misdaad, Politiek, Onderwys & ‘n Strokie met Harry!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Misdaad, Politiek, Onderwys & ‘n Strokie met Harry!

Cele se kriminele moet geskied word, moet die grootste een dan eerste in die ry staan? Cyril se cyril sal sal die buffels veilig hou. In Suid-Afrika kan jy nou werklik graad kry met lekker kry net kry. Het ons ‘n generasie kortsigtige en lui kinders groot gemaak? Kom ons vra vir Harry.

Podsending
| KLETS | Misdaad, Politiek, Onderwys & ‘n Strokie met Harry!