Micki vang Moordenaars
In KLETS gesels die span met Dr. Micki Pistorius.
Micki is ‘n Suid-Afrikaanse forensiese sielkundige en skrywer. Sy was die eerste profielskrywer in Suid-Afrika wat aan baie hoë-profiel sake gewerk het, wat onder andere reeksmoordenaars insluit.
Sy is bekend vir haar outobiografie, Catch me a Killer (2000), waarop ‘n televisiereeks van dieselfde naam gebaseer was, wat in 2024 vrygestel is. Micki gesels met ons oor die reeks, reeksmoordenaars, en ander interessanthede.
Verder vertel Colene waar jy die beste hot cross bun kan kry vir die paasnaweek en van ‘n 200-jaar-oue tradisie in Frankryk.
Sluit aan by Micki Pistorius – Profiler On Record – hier.
https://www.youtube.com/@MickiPistoriusProfilerOnRecord