Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
2 Mei 2023

Mayday, Mayday

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Mayday, Mayday die hele wêreld behalwe Cyril dink hulle sink, miskien moet ons almal kry wat hy drink. Die span “beklets” verlede week se nuus van Amerika tot Sudan asook die massas Russiese soldate wat leier loos gesterf het in die Oekraïne. Elon wil nie sy bord vol kos met die SA regering deel nie en die pasiënte in Chris Hani Baragwanath Hospitaal het niks in hul borde nie.

Podsending
| KLETS | Mayday, Mayday