Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
15 Junie 2023

Lughawens en fluitjies

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Coléne en Matthys is terug na gister se afwesigheid. Colene is warm onder die kraag vir BA en Boris Johnson is in die sop omdat hy ‘n drankie gedrink het gedurende COVID. Is Andre de Ruyter steeds die ridder op die wit perd of het sy fluitjie ophou blaas?

Podsending
| KLETS | Lughawens en fluitjies