Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
9 Junie 2023

Lekker Bekker

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Vandag op KLETS gesels Matthys met Amore Bekker.  Die mees bekendste stem op Afrikaanse radio van die afgelope 20 jaar.  Amore vertel hoe sy vreesloos lewe, wat haar verveel en haar gunsteling kos. Ons gesels oor Afrikaans, sterretekens en haar sê-ding “ek voel dit in my water”.  

Ook op KLETS vertel Tanya Michelle vir ons Waar is die JOL? die naweek.

Podsending
| KLETS | Lekker Bekker