Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
8 Junie 2023

Landbou – Die fondasie van ons Ekonomie

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

https://iono.fm/e/1318836f

In KLETS vandag gesels ons met Christo van der Rheede, die Uitvoerende Hoof Beampte van AgriSA oor landbou, die boere en die rol van landbou in ons ekonomie.  Christo deel sy raad aan jong boere of iemand wat die landbou sektor wil aanpak.  Ons gesels oor voedselinflasie en die rol van beurkrag in die waardeketting wat produkte  duurder maak op die rakke.

Podsending
| KLETS | Landbou – Die fondasie van ons Ekonomie