Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
27 November 2023

Klippies Coca-Cola en Kakpapapier

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Klippies Coca-Cola en Kakpapapier

Israel en Palestina betogings steeds besig. Hou hulle aan die lewe net sodat hulle kan stem! Die ANC speel vuil en die SA burgers is die skaak stukke. Die top verkopers van Black Friday is Klippies Coca-Cola en kakpapapier. Koop nou jou kar die bank sal hom eers Maart 2024 kom haal. Bok held val uit die kas vol en tik geheime.

Podsending
| KLETS | Klippies Coca-Cola en Kakpapapier