Reguit gesprekke oor politiek, tendense, en aktuele sake.
Meditasies wat jou help om kalmte en balans te vind.
Die stories en insigte van entrepreneurs in Suid-Afrika.
Praktiese raad en humor soos net die tannies dit kan gee.
Gesprekke oor geloof, stories, en die menswees.
Kort oordenkings vir vrede en hoop aan die einde van jou dag.
’n Ondersoek na vloekwoorde en taboes in Afrikaans.
Eerlike gesprekke oor ma-wees en die uitdagings van ouerskap.
’n Intieme blik op Afrikaanse boeke en die mense agter hulle.
Die jongste nuus en aktuele gesprekke, aangebied deur Izak du Plessis.
Stuur vir die KLETS span ‘n epos
Content hosted by iono.fm
Hou op om jou “wage te act” jy is nie so donners smart soos wat jy dink jy is nie, OK!
Nestle steel ons Nesquik en joy. Die wurms neem ons breine oor en jou derm bakterieë is baas!