KLETS net op Afrikaans.Radio
12 April 2023

Is Uber nog veilig?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Om te Uber of om nie te Uber nie? Is dit vandag nog veilig om in ‘n Uber te klim of waag jy jou lewe? Die span “beklets” hul ondervindinge in Ubers en ook waarna moet jy uitkyk voor jy in ‘n vreemde persoon se voertuig klim.

Podsending
| KLETS | Is Uber nog veilig?