Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
17 Augustus 2023

Is die VF+ ons Gandolf?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Is die VF+ ons Gandolf? Die span KLETS oor die Veelpartypakt wat tans in samesprekings is vir die 2024 verkiesing. Dr. Corné Mulder is dalk die mees volwasse persoon in die kamer by die gesprekke. 

Die EFF en ANC wil ons skool maar sonder beheerliggame, want hulle is mos slim. Wie rook die meeste in jou Familie? Die mans of vrouens? Die eiland Nauru het die vetste mense en ook die meeste rokers.

Left-handed mense is glo slimmer en drink meer.

Podsending
| KLETS | Is die VF+ ons Gandolf?