‘n Onlangse studie van Capitec se gebruikers data dui aan dat Suid-Afrikaaners word armer by die dag. Ons spandeer gemiddeld 8% meer op kruideniersware en 16% meer op brandstof. Leef ons almal op skuld om deur die maand te kom? In klets gesels ons oor die stand van persoonlike finansies en kry raad by Neil van der Walt, die bemarkingsbestuurder van DebtSafe.
Besoek DebtSafe by www.debtsafe.co.za of stuur ‘n gratis SMS met jou Naam en KLETS na 30898