Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
27 Julie 2023

Is boksies nog nodig?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die span “be-klets” die storie van Mel Viljoen se Ma wat ‘n paar jaar gelede in ‘n staatshospitaal oorlede is nadat sy vasgebind was om te verhoed dat sy pype uitruk. Kon Mel haar maar nie in ‘n privaat hospitaal geplaas het nie?

Ons luister vinnig na raad van Tannie Lettie en Tante Meraai vir die man met die kortstondige probleem. Hoekom word kinders en meisies veral van kleins af vertel dat hul moet eendag ‘n “ma” wees om ‘n “vrou” te wees?

Die Lauren Dickason verhoor laat die hare rys en die Bloulig-aanval rakker moet vandag hul maskers afhaal vir die hof!

Podsending
| KLETS | Is boksies nog nodig?