Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
16 Mei 2023

Het Suid-Afrika by die Ram vir ‘n Rus program aangesluit?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

https://iono.fm/e/1310664f

Suid-Afrika is dieper in die bed met Rusland as wat ons vermoed. Dalk het Suid-Afrika by die “Ram vir ‘n Rus” TV program aangesluit.  Die krokodilboer, Rooies Strauss, dryf outisme uit mense en vermoed daar is baie meer homoseksuele mense by kunstefeeste. Andre de Ruyter se boek maak steeds opslae en hy begin al in hoofstuk een nog meer name noem.

Podsending
| KLETS | Het Suid-Afrika by die Ram vir ‘n Rus program aangesluit?