Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
21 Augustus 2023

Haai Cyril!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Haai Cyril! Cyril het groot woorde maar stel soos gewoonlik teleur. Ons bedank BRICS vir die moontlike verligting in loadsedding die week maar kom ons kyk wat met die steenfabriek gaan gebeur.

Matthys is ‘n nuwe tipe alkoholis en Colene is Florence Nightingale. Nie eers die Withaaie wil meer in Suid-Afrika bly nie.

Podsending
| KLETS | Haai Cyril!