BRICS is vol aan die gang en meeste vermoed dit is ‘n “halfgebakte” steen.
Cyril het wel ‘n nuwe van gekry naamlik “Ramafosa” en China stuur generators. Binnekort gaan Suid-Afrika Avo’s uitvoer na China.
Kgosientsho Ramokgopa het glo skaam gekry voor die Chinese en sê “hulle werk mos baie vinniger” as wat ons in Suid-Afrika werk.