Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
5 Mei 2023

Eskom se nee vir krag en is Waterkloof Lugmag Basis nou ‘n Poskantoor?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die Kletsers praat bietjie Vrydag nonsens. Matthys hou regtig nie van Charlie nie. Brittanje is in twee geskeur oor die nuwe koning. Van hul hou duidelik van worsies en breëboontjies maar, kan jy dink hoe gaan London ruik oor ‘n paar uur? En ongetroud hou jou gelukkig, wel volgens Tannie Amore.

Podsending
| KLETS | Eskom se nee vir krag en is Waterkloof Lugmag Basis nou ‘n Poskantoor?