Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
25 Julie 2023

Elke sport het sy besering en Bier

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die span KLETS vandag oor verskillende sportsoorte en watter bier die beste daarby pas.  Fikile sê die ANC weet nie hoe om opposisieparty nie, maar hul weet nie eens hoe om ‘n party te wees wat die. 

Matthys wil ‘n ou Porché koop en Colene sal eerder haar geld spandeer om die gesigte van Paul Mashatile se bloulig-brigade op billboards te sien.

Podsending
| KLETS | Elke sport het sy besering en Bier