Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
29 Junie 2023

Durban, Korea en Klimt

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Almal in Korea is nou een jaar jonger en Putin is onrusbarend stil na die Wagner geselsies. Miskien is kuns ‘n beter investment maar jy kan dit ongelukkig nie op laybuy koop nie.

Podsending
| KLETS | Durban, Korea en Klimt