Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
12 Julie 2023

Dis ‘n Trosfok!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Loadshedding is terug maar gelukkig gee die USA vir ons $ 1,3 miljoen om navorsing te doen. JJ Tabane maak baie aanmerkings en opmerking maar soms moet ‘n mens die balk eers uit jou eie oog uithaal. Redi Tlhabi is in die moeilikheid op Twitter na haar plasing “I also have black friends”, is jy sarkasties of het jy regtig swart vriende? Die woord van die dag is “trosfok”!

Podsending
| KLETS | Dis ‘n Trosfok!