Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
6 Junie 2023

Dirk Scheepers en die DS Program

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Ons KLETS vandag saam Dirk Scheepers, die aanbieder van Die DS Program wat nou ook op Afrikaans.Radio beskikbaar is.  Luister saam oor hoekom ons verwys na Dirk as ‘n baanbreker in Afrikaanse podsendings.  Ons gesels oor die rand en die stand van Suid-Afrika in die makro ekonomie, moontlike sanksies van Amerika en wat lê voor vir die DS Program in 2023.

Podsending
| KLETS | Dirk Scheepers en die DS Program