Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
4 Mei 2023

Die worsie en breëboontjies van die nuwe Koning.

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die span KLETS vandag oor Stres. Is dit so deel van ons lewe dat ons nie eens meer agterkom dat ons stres nie? ‘n Studie bewys dan vroue meer stres as mans. Ons gesels met Greta van Rensburg oor die nuwe reeks “siel” waar jy meditasies wat nie indringend of aan enige geloof gekoppel is nie van vannaand af kan luister op Afrikaans.Radio.

Podsending
| KLETS | Die worsie en breëboontjies van die nuwe Koning.