Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
12 Junie 2023

Die Wiid is los

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Dis Maandag en die span KLETS oor nuusgebeure van verlede week.  Greta Wiid is nie ‘n “ally” nie en was dalk verantwoordelik vir die aardbewing in die Oos-Rand.  Zuma is nou al 19 jaar besig in die hof om homself onskuldig te bewys. Is Putin die rugbyheld van die skool wat vir al die girls vertel hy gaan hul wel na die matriekafskeid toe neem? 7 polisiebeamptes is dood gedurende die afgelope week in Suid-Afrika, gee die regering genoeg hulp en bystand vir die mense wat ons veilig hou?

Podsending
| KLETS | Die Wiid is los