Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
18 April 2023

Die Thabo Bester en boerewors sepie

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Elke Maandag “beklets” die span die vorige week se nuus gebeure. Die week is dit die Thabo Bester Sepie, die “Gold Mafia” en wie verlang na boerewors? Ons gee ook die eerste Klitser van die week toekenning.

Podsending
| KLETS | Die Thabo Bester en boerewors sepie