Graad vang is nie altyd raak vang nie. Wat is die eintlike rede hoekom Colene in Pretoria kom kuier het? Elke jan rap en sy maat het ‘n MBA. Is daar nog waarde in ‘n MBA? Maak ‘n graad my sukselvol en is daar nie te veel “slim” mense en te min mense wat bereid is om die werk te doen nie?