Ons KLETS saam Andre Cilliers, ‘n valuta-strateeg, van TreasuryONE oor die rand wat tuimel sonder ‘n parachute. Hy deel met ons wat was die aanloop tot die verknorsing en waarheen kan die Rand dalk nog tuimel. Ons verlang terug na ons trip in die US ‘n paar jaar gelede toe die rand nog duskant R 13.00 vir ‘n Dollar was. Coléne deel ‘n storie van ‘n man en sy honde.