Reguit gesprekke oor politiek, tendense, en aktuele sake.
Meditasies wat jou help om kalmte en balans te vind.
Die stories en insigte van entrepreneurs in Suid-Afrika.
Praktiese raad en humor soos net die tannies dit kan gee.
Gesprekke oor geloof, stories, en die menswees.
Kort oordenkings vir vrede en hoop aan die einde van jou dag.
’n Ondersoek na vloekwoorde en taboes in Afrikaans.
Eerlike gesprekke oor ma-wees en die uitdagings van ouerskap.
’n Intieme blik op Afrikaanse boeke en die mense agter hulle.
Die jongste nuus en aktuele gesprekke, aangebied deur Izak du Plessis.
Stuur vir die KLETS span ‘n epos
Content hosted by iono.fm
Dis Maandag en ons “beklets” verlede week se nuusgebeure in en om Suid-Afrika. Dr Blade Nzimande se ego, Kgosientsho Ramokgopa’s se job description en die SA se vuil hande. Ons deel ook ons eerste houtlepel uit vir die week.