Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
28 Februarie 2024

Die Melktert

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die Melktert!

Die koningin van die Melktert, Lucinda Rosa Neethling van Die Melktert Kommissie Band, gesels oor die terte, haar musiek, kuns en liedjies. Ons ontmoet ook Liriek, die dogtertjie van Lucinda en Bouwer. Verder deel Matthys se ma haar maklike mikrogolf melktert resep met ons.

Volgende week is Colene in die noorde en hoor ons meer van haar soektog na die noordelike ligte. So tot dan bak ‘n melktert en leef stadiger!

Lucinda Rosa Neethling van Die Melktert Kommissie KLETS saam oor Melktert

Podsending
| KLETS | Die Melktert