KLETS net op Afrikaans.Radio
13 Maart 2024

Die Lig is Noord

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die Lig is Noord.

In hierdie KLETS episode neem Colene ons saam op ‘n avontuur na die noorde om die Nothernlights te ervaar. Colene deel haar opwinding en verwondering oor die skouspel wat die Noorderligte is, terwyl jy dit wel eintlik net kan sien deur jou selfoon se lens.

Colene “preek” en deel haar gedagtes oor hoe beskawing se wyn duurder is en kollektiewe verantwoordelikheid ons ondergang is.

In KLETS op Afrikaans.Radio vertel Colene van die Northern Lights.

Podsending
| KLETS | Die Lig is Noord