Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
20 Maart 2024

Die Krag van Gemeenskap

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die Krag van Gemeenskap

Colene is terug uit die Noorde en die Afrika hitte ontmoedig haar. Die span gesels met Prof Johan Oberholster van Die Moot Projek in Pretoria. Johan vertel waar die inspirerende projek begin het wat die krag van ‘n gemeenskappe wat saam werk illustreer. Hy deel raad en struikelblokke wat vermy moet word om soortgelyke projekte in jou buurt of dorp te vestig.

Suid-Afrikaners is baie lojaal aan hul kaarte en punte en die Olimpiese Spele se atleetdorp gaan seker maak daar is genoeg kondome.

Besoek Die Moot Projek se webtuiste hier of kontak hulle gerus op Whatsapp by 0762594114.

Die MootProjek op Afrikaans.Radio

Die Moot Projek op Afrikaans.Radio

Die Moot Projek op Afrikaans.Radio

Die Moot Projek op Afrikaans.Radio

Die Moot Projek op Afrikaans.Radio

Podsending
| KLETS | Die Krag van Gemeenskap