Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
3 Julie 2023

Die kind, die Derek’s en die Huisgenoot

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Dis Maandag en die span KLETS oor die nuusgebeure die afgelope week. ‘n Jong seun in Kaapstad verloor sy lewe in die bed van sy maatjie se pa. Colene gesels met ‘n ma, Charlize Kahts, oor die insident en kry raad oor hoe ouers die uitslaap van kinders beter kan bestuur. Derek Watts hang sy baadjie op en Nadine en Derek pryk in die Huisgenoot. Derek se sielkundige deel ook haar weergawe van die afgelope paar weke.

Podsending
| KLETS | Die kind, die Derek’s en die Huisgenoot