KLETS net op Afrikaans.Radio
25 April 2023

Die Katte van Kyknet.

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Ons “beklets” die nuwe katte op Kyknet. Wie is die vrouens van Die Real Housewives van die Wynlande. Waar kom hul vandaan en wie gaan die meeste moeilikheid maak?

Podsending
| KLETS | Die Katte van Kyknet.