Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
26 Mei 2023

Die Jol, die Blom en die Advertensie!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Dis Vrydag en die span KLETS met Tanya Michelle oor Waar is die JOL? in Suid-Afrika.  Ons val met die deur in die huis oor die Budweiser advertensie en hoekom advertensies so “woke”, lomp en oninteressant geraak het.  Suid-Afrikaners verteenwoordig en wen eerste prys by die Chelsea-skou in Londen, Engeland met hul “Blackjack” agapant.  En wil jy jou besigheid se dienste of produkte bemark? Stuur vir ons ‘n epos na [email protected].

Podsending
| KLETS | Die Jol, die Blom en die Advertensie!