Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
1 Augustus 2023

Die Ekonomie van Graan.

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die Ekonomie van Graan. Die span KLETS saam met Heleen Viljoen, ‘n ekonoom verbonde aan GraanSA oor die moontlike styging van graan pryse in Suid-Afrika.

Helene verduidelik wat al die moontlike redes vir ‘n styging kan wees asook waar Suid-Afrika tans staan met die produksie van graan produkte. Verder vertel Helen van Nampo en hoe belangrik boere vir ons is in die Suide van Afrika.

Podsending
| KLETS | Die Ekonomie van Graan.