Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
15 Augustus 2023

Daars ‘n nuwe “Rona”. Tel jou foon op Discovery!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Daars ‘n nuwe “Rona”. Tel jou foon op Discovery! Die span KLETS van dag oor Call Centers, Medical Aid en die kostes van ‘n Big Mac.

Daar is ‘n nuwe koronavirusvariant in SA aangemeld en soos die storie loop is dit meer aansteeklik en baie meer gevaarlik vir mense bo die ouderdom van 65. Maar as jy die entstof gehad het is jy glo ok.

Die ‘Armste’ werker by City of Tshwane verdien R 12 000.00 wat baie hoër is as die gemiddelde R 7 400.00 salaris in Gauteng. Volgens die Big Mac-indeks moet die Rand eintlik R8,94 teenoor dollar wees en Discovery werk glo nie op naweke nie.

Podsending
| KLETS | Daars ‘n nuwe “Rona”. Tel jou foon op Discovery!