Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
10 Julie 2023

Daai K-woord

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Dis Maandag en die span “beklets” die nuus.  Die Sport Joernalis, Jody Hendricks, gesels oor sy rubriek wat Sondag in die Rapport verskyn het oor kwotas in Rugby.  Van die bokke ondersteuners takel mekaar op “Roftus” en die polisie hou die polisie dop. Cyril

Enjoy the festival for free! - Toyota US Woordfees

Podsending
| KLETS | Daai K-woord