Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
21 Julie 2023

Brain Freeze Vrydag

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Dis koud en die span sukkel met woorde. Candice van die Wynlande ontstel vir Matthys en Tanya gaan doen shopping in haar slaapklere. D.ie JOL is aan die naweek in Pretoria en iets om na uit te sien in Augustus in die Kaap. Die eerste “Wat Nou?” oor bemarking en branding skop af met The Radius Solutions.

Podsending
| KLETS | Brain Freeze Vrydag