Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
4 Oktober 2023

Beavers, Eiers en Bambi

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Mense gaan mal oor die stand van eiers maar jy kan eiers vervang met ‘n paar ander opsies. Hoeveel weeg jou eiers? Bambi se storie verander om kinders nie te ontstel. Prue Leith wil die beaver sien!

Podsending
| KLETS | Beavers, Eiers en Bambi