KLETS net op Afrikaans.Radio
20 September 2023

Ai die Karin’s!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Dis amper Braaidag en die span gee raad oor waar jy wat kan koop wat nie die bank sal breek nie. ‘n Karin van Engeland vermoed dat Yoga lyk soos massamoord. Jy kan ook nou “famîs” word as jy jou oorfone insluk soos die ander Karin in die VSA. Maak skoon jou huis!

Podsending
| KLETS | Ai die Karin’s!