Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
24 Mei 2023

Afrika – die Moeder kontinent?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Afrika kry soms die bynaam “Moeder kontinent” omdat dit die oudste bewoonde kontinent op aarde is volgens navorsing. Die span KLETS vandag saam François Conradie, ‘n politieke ekonoom verbonde aan Oxford Economics Africa. François spesialiseer in landrisiko in Afrika rakende; politiek, konflik, staatsfinansies, belegging, beleid en handel.

Ons vind uit hoe Afrika in mekaar steek en wat die invloed van wat in die noorde gebeur op die suide van Afrika het en sal hê. Verder gesels François ook oor BRICS en die moontlike BRICS geldeenheid en hoekom leer ons nie uit die foute van Afrika.

Podsending
| KLETS | Afrika – die Moeder kontinent?