Dis Madiba dag en die span gaan 67 vloekwoorde met die hulp van Casper de Vries in die KLETS tuin plant vandag. Casper gesels oor Afrikaans, loadshedding en vertel van sy stilte die afgelope paar jaar as ook sy show by Cafe Barcelona op . Elke keer wat jy luister en die episode deel gee jy die plantjies in ons tuin water!
Bespreek jou kaartjies vir Cafe Barcelona, by +27 (0). Kaartjies is R 200.00 p.p. en vertoning begin 18:00.