Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
30 Mei 2023

269 voorlaaiers in Vryheid

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Matthys gesels met die historikus en voorsitter van Erfenis Potchefstroom, Johan Wolfaardt, oor die nuutste vonds van 269 voorlaaiers wat in Vryheid, KZN onlangs gevind is. ‘n Groep “geskiedkundiges” genaamd die Vryheid History Diggers, het onlangs met hul metaalverklikkers voorlaaiers opgegrawe wat vermoedelik deur Engelse soldate van die Zoeloes afgeneem is gedurende die Anglo-Zoeloe-oorlog. Die vraag is die ontdekking reg hanteer en nodige wette gevolg?is hoe die ontdekking gehanteer is en wat se die wet.

Podsending
| KLETS | 269 voorlaaiers in Vryheid