Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
3 Augustus 2023

18 maande? Ons het ‘n Tannie nodig!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

18 Maande? Ons het ‘n Tannie nodig!. Die span KLETs vandag oor ‘n paar dinge wat die week in die nuus gebeur het. Elon het vir Cyril gevra wat hy gaan doen oor Malema en Malema vermoed dat Elon moet eerder hom by sy X’e hou.

Alles in Suid-Afrika neem tans 18 Maande en die vroue op die sportveld kraai koning! Kan ons asb ‘n Tannie kry om Suid-Afrika te fix!

Podsending
| KLETS | 18 maande? Ons het ‘n Tannie nodig!