Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
31 Augustus 2023

100 dae later!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

KLETS is vandag 100 episodes oud en die span wag vir hul 10 karaat diamant of net ‘n bietjie wyn. 

Die maan was blou en die land is aan die brand. Ons beklets die nuwe Crocs mode en Oostenryk rol die merk van die dier uit!

Op nog ‘n 100! Stuur wyn en flou grappies.

Podsending
| KLETS | 100 dae later!