Arno Greeff is ‘n bekende gesig op TV, in tydskrifte en die silwerskerm. As akteur het hy gespeel in 7de Laan, Binnelanders en Getroud met Rugby. Asook in films soos Die Pro, Verraaiers en Vaselinetjie. Meer onlangs vertolk hy die rol van Chris Ackerman in die Netflix reeks Blood and Water en Regardt Snyman in Recipes for Love and Murder.
Arno Greeff
©2023 Talk2Live (Edms) Bpk. Alle regte voorbehou.