Dit is te “KORT”! Help asb!
‘n 32 jarige virgin vra raad vir Tannie Lettie en Tante Meraai oor die “kort” probleem wat hy daar onder het. Die Tannies draai nie broeke om op die een nie. Luister wat is die Tannies se raad vir die kortstondige probleem.
Deel hier:
Bly op datum. Teken vandag in!