Wat sê die Tannies?

Tannie Lettie en Tante Meraai deel hul wyshede en antwoord jou vrae net soos die tannies dit kan doen. 

Dit is te “KORT”! Help asb!

‘n 32 jarige virgin vra raad vir Tannie Lettie en Tante Meraai oor die “kort” probleem wat hy daar onder het. Die Tannies draai nie broeke om op die een nie. Lees meer hier!

Ek is “anders”, help asb!

Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig. Lees meer hier!

Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.

Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy “pissies” grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad. Lees meer hier!

Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?

Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Lees meer hier!