2 Junie 2023

Tanya Michelle vertel vir ons waar om te gaan jol die naweek. Liewe Heksie verruil haar besem vir ‘n visstok. Lizz Meiring se produksie “Van die rak af” is in Hermanus en by Die Boer teater asook Johan Wolfaardt se gesels die naweek in Klerksdorp oor geskiedenis.

 

Tuis | Podsendings | Waar is die JOL? | WIDJ – 2 Junie 2023

Deel hier: