7 Julie 2023

McDonalds’s en Seks! Dis Vrydag en Tanya Michelle join die KLETS span met “Waar is die JOL?”. McDonald’s verkoop pakkette vir troues wat verseker baie goedkoper is as die wat jy moet betaal by ‘n trou venue. Antwoord die 3 maklike vrae en vind uit hoe jy jouself, ‘n pasmaat en seks sien of ervaar.

 
 
Tuis | Podsendings | KLETS | 7 Julie 2023

Deel hier: