7 Augustus 2023

KLETS – 7 Augustus 2023.

Julius het dalk Listerine nodig!

Dis Maandag en die span KLETS oor die nuus die afgelope week. Waar is Cyril? Julius is nou ‘n celebrity en die Kaap kom tot stilstand. Die Springbokke lyk soos Listerine bottels en Fintech in Suid-Afrika maak opspraak internasionaal.
Tuis | Podsendings | KLETS | 7 Augustus 2023

Deel hier: